Skoollied

Met die bybel in die hand

wil ons dien ons volk en vaderland

Mag in kennis krag in geloof

Daarvan kan niemand jou beroof.

Ons kinders  is ons boerevolk se eer

Daarom in sy naam werk en leer.

Met liefde en gesag word ons hier onderrig,

Ons beste te lewer is ons kinders se plig.

U woord my lig is ons leuse,

Cvo is ons keuse,

Verbondskinders wat in ons verlosser glo.

Ons trots is Waterbergskool vir CVO

 

(woorde en musiek deur Eileen Uys)