Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

GPS koördinate:

24.7155 S 28.4446 E

Belangrike vorms om te voltooi / Important forms to complete

BETALING / PAYMENT:

  • Kranskop fees stigting
  • Standard Bank
  • Takkode / Branch Code: 051001
  • Rekening / Account: 372182437

 *SATERDAG AAND / SATURDAY NIGHT*          Unicorn Veiling / Unicorn Auction

Kleiduif skiet / Clay pigeon shooting

R 100.00 per inskrywing / per entry

Mans, Vrouens, juniors (<16) / Men, Women, Juniors (<16)

Pryse / Prizes:

Algehele wenner / overall winner

           R 10 000.00

Elke kategorie het 3 pryse / Every category has 3 prizes

(2 blesbokke, koelhouer en nog meer)

(2 blesbucks, coolerbox and more)

 

Voeljag pryse / Bird hunting prizes

  • Nyala Bul / Nyala Bull
  • 6 rooibokke / 6 impala
  • Geweersak en meer / rifle bag and more

 Ammo beskikbaar by outdoor24.co.za 

Ammo available at outdoor24.co.za

PROGRAM / PROGRAMME 

VRYDAG 13 JULIE / FRIDAY 13 JULY 2018

 

10h00 – 21h00: Aankoms en Registrasie by Druiwefeesterrein / Arrival and Registration at Druiwefees terrain (24.7155 S 28.4446E)

10h00 – 16h00: Kleiduifskietkompetisie / Clay Pigeon Shooting competition

16h00 – 17h30: Uitskiet – Kleiduif / Shootout – Clay Pigeon

18h30 – 21h00: Aandete Potjiekos (kontantkroegbeskikbaar) / Dinner Potjiekos (Cash Bar available)

Gesamentlike kuier met jagters en gidse om die kampvuur / Eie musiekinstrumente welkom!

Social gathering of hunters and guides around the campfire / Music instruments also welcome!

 

SATERDAG 14 JULIE / SATURDAY 14 JULY 2018

05h00 – 06h00: Laat Registrasie / Dag jagters: Late Registration / Dayhunters

05h00 – 08h00: Boereontbyt / Farmhousebreakfast

06h00 – 18h00: Jagtyd (kospakkies word voorsien) / Hunting (Lunchboxes supplied)

18h00 – 19h00: Inweeg / Weigh In

19h15: Tafelgebed en Bedankings / Grace and Expression of Gratitude

19h30: Veiling van / Auction of UNICORN & Prysuitdeling / Prize Award

20h00: Aandete Skaapbraai (Kontantkroegbeskikbaar) / Dinner Skaapbraai (Cash Bar available)

 

SONDAG 15 JULIE / SUNDAY 15 JULY 2018

Vroeë Koffie en Beskuit / Early Coffee and rusks

Teken van Besoekersboek waarna jagters vertrek / Signing of Visitors book and departure of hunters

NB! JAGTERS SE PERMITTE EN VRYWARINGS MOET GETEKEN EN IN PLEK WEES BY AANKOMS

NB! HUNTER’S ARE RESPONSIBLE FOR THEIR OWN PERMITS  

 

Slegs 4 – 6 persone per span / Only 4 – 6 persons per team

 

Belangrike vorms om te voltooi:

Borge/ Sponsors

Aanlyn Inskrywings Vorm:

 
  • Kontakbesonderhede / Contact Details

 

Fieldset

    Section

 

Verification