12 Oktober 2015 – Skool Begin
Welkom almal, sterkte vir laaste Kwartaal
Sake vanaf die OR
Die jaarvergadering vind plaas op 22 Oktober 2015 om 18:00 in die skoolsaal. Hier sal daar ook dan die 2016 OR verkies word. Aangeheg is die kennisgewing, nominasievorm en die volmag indien u nie self kan stem nie. Indien u nie die vergadering kan bywoon nie, moet u ons asseblief voor of op 22 Oktober 2015 skriftelik in kennis stel. KantoorFOLDER_20150923_101507 (2)